CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Zinzi en Saffraan: Paddas en plante

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799392388
UPC:
9780799392388
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Zinzi en Saffraan: Paddas en plante

Author: Asia Citro  •  Illustrator: Marion Lindsay

Format: Paperback

Recommended for ages 6+

 

Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig!

In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan ’n besoeker, Pip, wat ’n vreemde voorwerp het: ’n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Zinzi en Saffraan
Publication Date:
01/04/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
88
Dimensions:
212 × 137 × 10 mm