CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Zinzi en Saffraan: Drake en malvalekkers

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799392340
UPC:
9780799392340
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Zinzi en Saffraan: Drake en malvalekkers

Author: Asia Citro

Format: Paperback

Recommended for ages 6+

 

Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig!

In die eerste boek van dié reeks ontdek Zinzi ’n gloeiende foto en leer sodoende ’n groot geheim. Magiese diertjies wat beseer is, besoek Zinzi en Saffraan se skuur in die agterplaas op soek na hulp! Die eerste diertjie wat beseer is en in Zinzi en Saffraan se sorg beland, is ’n baba-draak. Sal hulle die drakie betyds kan help?

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Zinzi en Saffraan
Publication Date:
01/04/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
88
Dimensions:
212 × 137 × 5 mm