CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys

R160.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799392371
UPC:
9780799392371
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys

Author: Asia Citro

Format: Paperback

Recommended for ages 6+

 

Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig!

'n Groot sneeustorm veroorsaak baie moeilikheid vir die magiese diere wat in die woud bly in die vierde boek van die Zinzi en Saffraan-reeks. Zinzi en Saffraan probeer om die eiers van ’n katjievlinder te red, maar begaan ’n fout. Voordat die diertjies uitbroei, moet Zinzi en Saffraan hulle fout probeer regstel.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Zinzi en Saffraan
Publication Date:
01/04/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
88
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.1 kg