CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Stalmaats Omnibus 2

R290.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799389302
UPC:
9780799389302
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Stalmaats Omnibus 2

5 in 1

Author: Lize Roux

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats!

Of hulle nou aan ’n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by ’n skuiling te red – waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret! Natuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak.En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop.

Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks!

Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: Komaan, Karen! Seeponies; Roset; Vrye Teuels; Gevaar op Dagbreek

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/09/2018
Language:
Afrikaans
Pages:
288
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.3 kg