CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Gerook

R200.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637006828
UPC:
9780637006828
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Gerook

Author: Eldridge Jason

Format: Paperback

Recommended for ages 13+

 

Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie.

Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie ...Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak?

En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in ’n gevaarlike tik-nes verander? Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Edition:
2nd Edition
Publication Date:
01/01/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
104
Dimensions:
212 × 137 × 8 mm
Weight:
0.1 kg