CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Studiegids: Gerook

R160.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637002455
UPC:
9780637002455
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Studiegids: Gerook

Author: Marieta Nel

Format: Paperback

Recommended for ages 13+

 

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal onderwysers baie help met die analise, voorbereiding en aanbieding van die roman in die klas.

Leerders kan ook die gids met vrug vir selfstudie gebruik. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek en getoets, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite, klasbesprekingspunte en navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek.

 

About the Author

Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
18/01/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
72
Dimensions:
212 × 137 × 1 mm
Weight:
0.1 kg