CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Studiegids: KRAG

R160.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637008174
UPC:
9780637008174
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Studiegids: KRAG

Author: Mia Singels

Format: Paperback

Recommended for ages 13+

 

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gidse is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee en daar is klasbesprekingspunte.

Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.

 

About the Author

Mia Singels is ’n oudonderwyser, met 13 jaar onderwys-ondervinding. Gedurende hierdie tyd werk sy ook as vryskutontwikkelaar en -skrywer vir verskeie uitgewers van opvoedkundige boeke.

Sy is sedert 2021 ’n vakspesialis en ontwikkelaar vir Afrikaans Huistaal by die MOS Skolegroep waar sy haar beywer om die kurrikulum op ’n vars en interaktiewe manier aan hoërskool-leerders te verpak.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/01/2025
Language:
Afrikaans
Pages:
72
Dimensions:
212 × 137 × 16 mm
Weight:
0.1 kg