Product Description
Die Alfa-Dokument
Author: René van Zyl
Format: Paperback
Die Alfadokument beloof om moontlik een van 2019 se groot gunstelinge te wees. Die skrywer het ’n enorme gaping in die mark gevul met ’n samesweringsriller wat gemaklik aanklank by lesers van internasionale en plaaslike spanningsverhale sal vind.
About the Author
René van Zyl is ’n skrywer, blogger, oudjoernalis, en aweregse Mevrou Dominee. Sy en haar predi-kantman het twee volwasse dogters en ’n breingestremde seun.
Hulle woon op ’n plaas in die skadu van die Magaliesberg op Hartbeespoort.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace