Product Description
Leesgids: Die Alfa van Alfaville
Authors: Renette Symington, Kathie Viljoen
Format: Paperback
Recommended for ages 12+
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ’n basiese literêre aspekte, gevolg deur vrae, skryf- en mondelingaktiwiteite, sowel as besprekingspunte per hoofstuk.
Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf.
About the Authors
Renette Symington het ses jaar ondervinding in die onderrig van Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir graad 8-12 leerders. Sy het grootgeword in Fraserburg, maar het haar skoolloopbaan in Oudtshoorn voltooi.
Sy was vir vyf jaar verbonde aan die Hoërskool Swartland en werk vanaf Julie 2023 by LAPA Uitgewers. Sy is lief vir skryf, kuns, diere en avonture.
Haar gunstelingboeke is dié vir jong volwassenes.Kathie Viljoen is ’n ervare onderwyser met 18 jaar ondervinding in Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele taal, graad 7-12. Sy was medeskrywer van boeke soos Afrikaans +: Everything you need to obtain top marks; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 10-12 sowel as verskeie studiegidse en taalhandboeke.
Sy bied ook gereeld webinare aan oor haar gunstelingonderwerpe: Visuele tekste en grafiese romans.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace