CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Swartval

R350.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9781779860484
UPC:
9781779860484
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Swartval

Author: Martin Steyn

Format: Paperback

 

Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. En nou word Claire Winters iewers in ’n sel van sement gevange gehou. Eers plaas sy haar hoop op haar speurderbroer. Hy weet wie die man is wat haar ontvoer het.

Maar nog ’n lang, donker dag eindig met ’n toebroodjie en ’n glas water en Derek kom nie. Claire besef hierdie keer sal sy haarself moet red. Voordat haar verstand heeltemal in die swart van die kelder oplos. Die enigste uitweg is deur haar ontvoerder. Want hy het die kelder se sleutel. Maar net toe sy dink sy begin vordering maak, vind Claire uit waarvoor sy regtig aangehou word.

 

About the Author

Met ’n voorliefde vir die makabere, en ’n belangstelling in kriminologie en reeksmoordenaars, was dit onafwendbaar dat Martin Steyn eendag misdaadfiksie sou skryf. Sy eerste roman, Donker spoor, is in 2015 met die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur bekroon.

Daarna het Skuldig, Swartval en Losprys gevolg.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Edition:
2nd Edition
Publication Date:
01/02/2026
Language:
Afrikaans
Pages:
360
Dimensions:
234 × 153 × 25.3 mm
Weight:
0.4 kg