CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Fiela se Kind, die drama (Skooluitgawe) vir Graad 12 EAT

R215.00
In stock
Write a Review
SKU:
ISBN 9780624073635
UPC:
9780624073635
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in 3-5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK

Product Description

Fiela se Kind, die drama (Skooluitgawe) vir Graad 12 EAT

Author/s: Dalene Matthee

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos.

In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil.

Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry...