Product Description
Fiela se Kind, die drama (Skooluitgawe) vir Graad 12 EAT
Author(s): Dalene Matthee
Format: Physical Hardcopy
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil.
Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind?
Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry...
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.