CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die 17de veer

R240.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799389418
UPC:
9780799389418
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die 17de veer

Author: Nanette van Rooyen

Format: Paperback

Recommended for ages 15+

 

LAPA Jeugromankompetisie 2017

ATKV-Woordveertjie: Self-reading Grade 8-10 2020

Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n vreemde fassinasie met uile.

Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met ’n boks vol briewe wat sy in ’n hoededoos op haar ma se kas ontdek.

 

About the Author

Nanette van Rooyen is in Sutherland gebore, in die lente van 1962. Sy studeer Afrikaans-en-Nederlands, Xhosa, Engels en Frans aan die Universiteit Stellenbosh. Daarna gee sy klas (Afrikaans en Drama) by Umtata High School. Sy keer terug na Kaapstad en werk as redakteur by verskeie uitgewershuise. Nanette doen haar meestersgraad in Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad en publiseer 'n volwasse roman in 2007 onder leiding van Prof. Etienne van Heerden. Sy publiseer ook twee jeugromans: Ek was hier (2012) en Die sewentiende veer (2019).
Sy woon in Houtbaai en is getroud met Rudi van Rooyen, ‘n advokaat SC. Hulle het twee dogters, Sabina en Leah, beide werksaam in die filmbedryf.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
08/10/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
196
Dimensions:
212 × 137 × 20 mm
Weight:
0.2 kg