CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Déjà vu

R360.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9781779860248
UPC:
9781779860248
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Déjà vu

Author: Chanette Paul

Format: Paperback

 

Wat skuil agter die Sheldon-fortuin? Zabeth Meyer beland op Kronkelrivier om navorsing vir die krimiskrywer Wilbur Sheldon te doen.

In die Victoriaanse herehuis, Sheldon Manor, kom sy Wilbur se skatryk familie en al hul vreemde tragedies en intriges teë: Eers verdrink die oudste Sheldon-kleinkind, en ʼn paar jaar later sterf sewe Sheldons op een dag. Net een erfgenaam van die Sheldon-fortuin bly oor: Die onbekwame Keith.

En Ethel, die familiematriarg, is al in haar tagtigs. Kort ná Zabeth se aankoms gebeur daar nog ’n ongeluk by Sheldon Manor en skielik lyk gebeure van vyf en twintig jaar gelede heel anders ...

Tussen Zabeth, Wilbur en die aantreklike Liam moet hulle die Sheldons se donker geheime en hul elkeen se eie verlede ontrafel voor nog iemand seerkry.

 

About the Author

Chanette Paul is die bekende en gerekende skrywer van topverkopers soos Murasie, Marilyn en Offerlam. Sy woon op die Tuinroete saam met haar geliefde Blom.

Anoniem, haar 50ste roman, is steeds ’n topverkoper.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/10/2025
Language:
Afrikaans
Pages:
488
Dimensions:
234 × 153 × 42.25 mm
Weight:
0.6 kg