Product Description
Kiets in Parys
Authors: Dianne Hofmeyr, Piet Grobler
Format: Paperback
Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie.
Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing. Op haar reis ontmoet sy die legendariese Édith Piaf en Joséphine Baker.
Kort voor lank is sy ook beroemd. Maar is dit regtig die lewe wat sy wil hê? Katte het bowenal nege lewens, jy weet ...
About the Authors
Piet Grobler is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, kunstenaar en illustreerder wat al verskeie nasionale en internasionale toekennings vir sy werk ontvang het. Hy het reeds meer as sewentig boeke geïllustreer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace