Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

DIGITAL - Middernagland (Afrikaans Huistaal Graad 7: Roman) Epub (1-Year Licence)

R74.65
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780636178601
UPC:
9780636178601
Condition:
New
Availability:
Digital access is generated within 1–2 working days of payment and delivered via email with setup instructions.
Shipping:
Free Shipping

Product Description

Middernagland (Afrikaans Huistaal Graad 7: Roman) Epub (1-Year Licence)

Format: eBook (ePDF)

Bestaan daar ander wêrelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg ’n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dit is van die vrae waarmee Morné te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in ’n museum verdwyn. Middernagland vertel ’n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op ’n tog om sy geliefde uit die kloue van ’n monster in ’n kasteel te bevry.

Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens ’n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel. Die verhaal word gevolg deur ’n leesgids met: inligting oor die outeur ’n opsomming van die verhaal woordverklarings van moeilike woorde vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte antwoorde vir die vrae ’n glossarium met letterkundige begrippe.

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas.

Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
MML Literature
Language:
Afrikaans
Publication Date:
30/09/2014
Recommended Age:
12–14
Related Formats:
Printed edition ISBN: 9780636146389
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General