CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Afrikaans Huistaal Graad 7 Roman (Middernagland)

Now: R122.40
Was: R136.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780636146389
UPC:
9780636146389
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Afrikaans Huistaal Graad 7 Roman (Middernagland)

Format: Physical Hardcopy

Bestaan daar ander wêrelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn?

Hoe veg ’n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap?

Dit is van die vrae waarmee Morné te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in ’n museum verdwyn. Middernagland vertel ’n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op ’n tog om sy geliefde uit die kloue van ’n monster in ’n kasteel te bevry.

Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens ’n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel. Die verhaal word gevolg deur ’n leesgids met:

Features:

  • inligting oor die outeur

  • ’n opsomming van die verhaal

  • woordverklarings van moeilike woorde

  • vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte

  • antwoorde vir die vrae

  • ’n glossarium met letterkundige begrippe.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
MML Literature
Language:
Afrikaans
Publication Date:
30/09/2014
Recommended Age:
12–14
Related Formats:
eBook (ePub) ISBN: 9780636178601
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General