Product Description
Kabbo se Ontdekking (Afrikaans Huistaal Graad 7: Roman) ePUB (1-year licence)
Author: B Bester
Format: eBook (ePDF)
Kabbo se Ontdekking speel af in die Cederberge waar seldsame rotstekeninge is. Kabbo ken die area met al sy gevare en geheimsinnighede goed. Kabbo ontmoet die hoogmoedige Nadie en rustig Christie. In hulle soektog na Die Grot ervaar die drie allerlei spannende avonture – van die bloed op die sand tot die gedierte in Die Grot. Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is.
Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.