Product Description
Meerkatmannetjie, die (Afrikaans Huistaal Graad 8: Roman) Epub (1-Year Licence)
Author: G Weideman
Format: eBook (ePDF)
Nomsa, ’n dogtertjie wat in Cardboard City, onder ’n brug bly, tel ’n pop op. Dit is ’n baie eienaardige pop met die vreemdste gesiggie en haartjies. Verbeel Nomsa haar, of praat die pop? Dit bring haar in aanraking met die vreemdste mense soos Doktor Groenmosterd en Professor Skeptikos. Waarom sal grootmense ’n pop wil hê? Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is.
Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.