Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

DIGITAL - Uil op die Voëlhok, ’n (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) Epub (1-Year Licence)

R79.79
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780636171459
UPC:
9780636171459
Condition:
New
Availability:
Digital access is generated within 1–2 working days of payment and delivered via email with setup instructions.
Shipping:
Free Shipping

Product Description

Uil op die Voëlhok, ’n (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) Epub (1-Year Licence)

Format: eBook (ePDF)

Binne ’n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa – haar held – nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voëlhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het.

Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa – maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is.

Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom? Die verhaal word gevolg deur ’n leesgids met: inligting oor die outeur ’n opsomming van die verhaal woordverklarings van moeilike woorde vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte antwoorde vir die vrae ’n glossarium met letterkundige begrippe. Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is.

Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
MML Literature
Language:
Afrikaans
Publication Date:
31/10/2014
Recommended Age:
14–16
Related Formats:
Printed edition ISBN: 9780636146402
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General