CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Afrikaans Huistaal Graad 9 Roman ('n Uil op die Voëlhok)

Now: R137.70
Was: R153.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780636146402
UPC:
9780636146402
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Afrikaans Huistaal Graad 9 Roman ('n Uil op die Voëlhok)

Format: Physical Hardcopy

Binne ’n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa – haar held – nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voëlhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het.

Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa – maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is.

Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom? Die verhaal word gevolg deur ’n leesgids met:

Features:

  • inligting oor die outeur

  • ’n opsomming van die verhaal

  • woordverklarings van moeilike woorde

  • vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte

  • antwoorde vir die vrae

  • ’n glossarium met letterkundige begrippe.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
MML Literature
Language:
Afrikaans
Publication Date:
31/10/2014
Recommended Age:
14–16
Related Formats:
eBook (ePub) ISBN: 9780636171459
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General