Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

DIGITAL - Kuikendiewe, Die (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) ePUB (1-year licence)

R79.79
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780796255969
UPC:
9780796255969
Condition:
New
Availability:
Digital access is generated within 1–2 working days of payment and delivered via email with setup instructions.
Shipping:
Free Shipping

Product Description

Kuikendiewe, Die (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) ePUB (1-year licence)

Author: G Weideman

Format: eBook (ePDF)

Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. René en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was ’n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het. Dit het die tweeling laat besluit dat hulle misdaad gaan beveg. En dit doen hulle ook – meestal met die hulp van hul eksentrieke oom Otto.

Wat het gebeur in die supermark dat daar ’n verpleegster en ambulansman iemand op ’n draagbaar moet uitvat? Waarheen verdwyn al die kindertjies wat wegraak? En hoekom dra die verpleegster tekkies? Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is.

Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
Senior African Writers Series
Language:
Afrikaans
Publication Date:
31/01/2015
Recommended Age:
14–16
Related Formats:
Printed edition ISBN: 9780796249555
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General