Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

DIGITAL - Kuikendiewe, Die (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) ePDF (1-year licence)

R79.79
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780796254153
UPC:
9780796254153
Condition:
New
Availability:
Digital access is generated within 1–2 working days of payment and delivered via email with setup instructions.
Shipping:
Free Shipping

Product Description

Kuikendiewe, Die (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) ePDF (1-year licence)

Author: G Weideman

Format: eBook (ePDF)

Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. René en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was ’n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het. Dit het die tweeling laat besluit dat hulle misdaad gaan beveg. En dit doen hulle ook – meestal met die hulp van hul eksentrieke oom Otto.

Wat het gebeur in die supermark dat daar ’n verpleegster en ambulansman iemand op ’n draagbaar moet uitvat? Waarheen verdwyn al die kindertjies wat wegraak? En hoekom dra die verpleegster tekkies? Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
Senior African Writers Series
Language:
Afrikaans
Publication Date:
31/10/2014
Recommended Age:
14–16
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General