Product Description
Meerkatmannetjie, die (Afrikaans Huistaal Graad 8: Roman) Epdf (1-Year Licence)
Author: G Weideman
Format: eBook (ePDF)
Nomsa, ’n dogtertjie wat in Cardboard City, onder ’n brug bly, tel ’n pop op. Dit is ’n baie eienaardige pop met die vreemdste gesiggie en haartjies.
Verbeel Nomsa haar, of praat die pop? Dit bring haar in aanraking met die vreemdste mense soos Doktor Groenmosterd en Professor Skeptikos.
Waarom sal grootmense ’n pop wil hê? Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.