KominPas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 4-7
Author/s: C. De Villers, C.A Kruger, C.O Kruger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig & E. Van Der Merwe
Format: Print
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is opge-stel vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4-7.
Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op.
Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
Features:
• Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings vantaalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid.
• Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording vanbegripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
• Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspektewat as naslaanbrongebruik kan word.
All prices are in ZAR Copyright © 2008-2024 SA School and Office Supplies (Pty) Ltd - Reg. No. 2019/392622/07. All rights reserved. Sitemap |