Product Description
KominPas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 4-7
Author(s): C. De Villers, C.A Kruger, C.O Kruger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig & E. Van Der Merwe
Format: Print
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is opge-stel vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4-7. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op.
Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
Features:
-
• Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings vantaalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid.
-
• Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording vanbegripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
-
• Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspektewat as naslaanbrongebruik kan word.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.