⏳ Orders placed after 23 December ship in January

CONTACT US


ENQUIRIES


 OFFICE HOURS


Closed until 5 Jan

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 7 - CAMBRILEARN

R315.00
Write a Review
SKU:
Cambrilearn ISBN 9781107645301
UPC:
9781107645301
Condition:
New
Availability:
In Stock: Ships in 3-5 working days • Pre-Order: Ships in 4-6 weeks

Product Description

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 7

Author:  Marietjie Barnard, Angela Voges, Christine de Nobrega

Format: Print 

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak.

Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding.

Other Details

Status:
IN PRINT