Product Description
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 7
Author(s): Marietjie Barnard, Angela Voges, Christine de Nobrega
Format: Physical Hardcopy
Format: Print Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak.
Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.