Sweef en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback)
Bevat 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel, geskryf deur 25 uiteenlopende skrywers – van bekende jeugboekskrywers soos Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Zulfah Otto-Sallies en Fanie Viljoen tot opwindende nuwe stemme soos Marietjie Vos en Christo Davids (beter bekend as Errol van 7de Laan).
All prices are in ZAR Copyright © 2008-2025 SA School and Office Supplies (Pty) Ltd - Reg. No. 2019/392622/07. All rights reserved. Sitemap |