Slimkoppe Afrikaans Eerste Additionele Taal Graad 3 Werkboek - STUDLER
SKU:
Studler ISBN 9781485701200
Condition:
New
Availability:
Local title that ships within 7-10 days dependent on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Slimkoppe Afrikaans Eerste Additionele Taal Graad 3 Werkboek
Format: Hardcopy
Slimkoppe is geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers wat glo dat kinders hul taal- en geletterdheidsvaardighede moet opbou terwyl hulle 'n liefde vir leer en lees ontwikkel.
Die boeke is volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), op presies die regte vlak vir leerders in elke graad geskryf. Die reeks is ontwerp sodat dit maklik en prettig is vir leerders, ouers en onderwysers. Aantekeninge oor elke aktiwiteit, sowel as antwoorde, is agter in elke boek ingesluit.
Die Slimkoppe-karakters help om kinders te motiveer en te inspireer om hul vaardighede in Afrikaans Eerste Addisionele Taal te oefen en te ontwikkel.