Product Description
Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10
Author/s: Jose Palmer and Reinette Palmer
Format: Hardcopy
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Titels in die Vlak 1-boekstel:
-
Hallo, Tippie!
-
Tippie en die hen
-
Tippie se jas
-
Tippie en die kat
-
Tippie en die bok
-
Tippie en die kam
-
Tippie se bal
-
Tippie en die by
-
Tippie en die vis
-
Tippie en die bul.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2025 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.