CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Oxford Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek (CAPS) - KLEINZEE

R83.95
In stock
Write a Review
SKU:
Kleinzee ISBN 9780199043828
UPC:
9780199043828
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days

Product Description

Oxford Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek (CAPS)

Author/s: S. Johnson, E. Maxwell, T. Rossouw, K.Saadien-Raad, C. Savides, A. Siegrhn-Mars

Format: Hardcopy

Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker.

Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n' vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te verseker, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.

Features:

  • Aktiwiteite gepas vir ouderdom.

  • Verskaf bewys van leerders se vordering.

  • Leerders se fyn motoriese en handsrifvaardighede is in die ontwerp van die geskrewe aktiwiteite in ag geneem: leerders word genoeg ruimte gegee om te teken en skryf.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2025 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Author/s:
S. Johnson E. Maxwell T. Rossouw K.Saadien-Raad C. Savides A. Siegr�hn-Mars
Publisher Title:
Headstart Life Skills Gr2 Wbk(Afrikaans)
Import Type:
Sea Freight
Status:
Sea Freight
Next Stock ETA (Working Days):
40