Product Description
Headstart Wiskunde Graad 2 Werkboek (Approved)
Author/s: G. Agherdien, A. Lebethe, H. Collins, H.T. Tshongwe, E. Schmitt
Format: Hardcopy
Headstart Wiskunde is ontwerp om die nodige wiskundige begrippe en vaardighede by jong leerders te ontwikkel. Dit verskaf gedetailleerde, uitgewerkte voorbeelde met prente wat help met opdragte en die oordra van kerninhoud.
Die reeks fokus op ontwikkeling en konsolidering van kernbegrippe met onbeperkte geleenthede vir verryking.
Features:
-
Hierdie Werkboek is n aktiwiteitsoefeningboek met n reeks verskillende aktiwiteite om leerders betrokke te hou.
-
Eenvoudige, duidelike lynkunswerke steun die ontwikkeling van begrippe.
-
Groot genoeg spasies word verskaf om antwoorde neer te skryf.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2025 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.