⏳ Orders placed after 23 December ship in January

CONTACT US


ENQUIRIES


 OFFICE HOURS


Closed until 5 Jan

Wolf dra Skaapklere: Boek 4 deur Wendy Maartens (Afrikaans, Paperback)

R65.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799373868
UPC:
9780799373868
Condition:
New
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is dependent on your total order volume and calculated at checkout.

Product Description

Wolf dra Skaapklere: Boek 4

Author/s: Jaco Jacobs

Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n.

En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het.

Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir 'n arend vlug. "Ek moet die meerkatte gaan red!" se Klou hard vir homself. "Ek is Super-Klou!" Maar sal Klou die meerkatte kan red ... of sal hulle hom op die ou end moet help? 'n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.