CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids

R285.72
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920604219
UPC:
9781920604219
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids

Format: Physical Hardcopy

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO en het die volgende kenmerke: Het 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp Hierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids het die volgende voordele: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysershulpbronpak

Features:

  • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak

  • Bied stap-vir-stap leiding aan die onderwyser

  • Verskaf'n Onderwysersgids en ander bykomende hulpbronne

  • Dit bestaan uit 'n omvattende onderrig-, leer-en assesseringsprogram en sluit bykomende klaskamerhulpbronne in

  • Dit dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede

  • Dit bied vir die onderwyser metodologiese leiding vir elke eenheid en aktiwiteit

  • Dit bied uitgebreide inleidende en agtergrondinligting, sowel as nuttige verwysings

  • Dit verskaf voorgestelde antwoorde op al die aktiwiteite en formele assesserings, sowel as rubrieke

  • Dit het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike ontwerp met duidelike gemerkte afdelings en daar is volledige kruisverwysings met die Leerderboek

  • Dit bied voorbeeldtoets-en eksamenvraestelle en volledige nasienmemoranda


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy