Product Description
Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek
Format: Physical Hardcopy
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO-fase. Dit bied die volgende kenmerke: Hierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek het die volgende voordele: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids
Features:
-
Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
-
Bied inhoud in eenvoudige taal aan
-
Aanbieding van inhoud word ondersteun deur talle illustrasies en grafika
-
Het'n aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
-
Studiekaarte word voorsien as 'n studie/hersieningsinstrument
-
Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede
-
lnligting en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied
-
Noukeurig uitgesoekte illustrasies ondersteun die inhoud
-
Nuwe en onbekende woorde word in woordkassies op die bladsy verduidelik
-
'n Reeks interessante aktiwiteite word aangebied wat vaardighede, kennis en selfvertroue versterk
-
Formele assesseringstake word met verduidelikende rubrieke nagesien
-
Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke afdeling voorsien om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as 'n studie/hersieningsinstrument gebruik te word
-
'n Lys van begrippe en konsepte word aan die einde van die boek verskaf
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.