CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek

R272.86
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780796059185
UPC:
9780796059185
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek

Format: Physical Hardcopy

Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 is h eietydse, maklik volgbare leerprogram wat versoenbaar is met die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Geskryf deur h span ervare onderwysers en Aardrykskunde-spesialiste, is dit opvoedkundig gegrond en gevul met indringende inhoud.

Aardrykskunde berei leerders vir die lewe voor. Top Klas Aardrykskunde rus leerders toe met die kennis en vaardighede om hulle in staat te stel om kritiese denkers te word wat in staat is om sinvol met die wereld om te gaan.

Kenmerke: Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 het die volgende voordele vir die leerder: Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket (Ook in Engels beskikbaar)

Features:

  • Dek al die vereistes van die KABV vir die Graad

  • lnhoud word in h maklik verstaanbare formaat aangebied, met die gebruik van kleurkaarte, foto's en diagramme

  • Bied inhoud in eenvoudige taal aan en verskaf h woordelys van terme en begrippe aan die einde van die boek

  • Nuwe en minder bekende woorde en begrippe word in woordelyskassies op die bladsy verduidelik

  • Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke afdeling verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie- en hersieningshulpmiddels gebruik te word

  • Bied die leerder h omvattende begrip van ons fisiese wereld in h Suid­Afrikaanse en globale konteks

  • Verskaf aan die leerders opleiding in en toepassing van Aardrykskundige vaardighede en tegnieke

  • Bied leerders die geleentheid om vir h beroep in Aardrykskundige en verwante velde voor te berei


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy