Product Description
Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek
Format: Physical Hardcopy
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek bied die volgende voordele: Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersbook Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysershulpbronpak
Features:
-
Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
-
Bied inhoud in eenvoudige taal aan
-
Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun
-
'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
-
Studiekaarte wat as 'n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word
-
Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail
-
Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied
-
lllustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud te ondersteun
-
Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik
-
Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke kwartaal se werk verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie-/hersieningsinstrumente te gebruik
-
'n Woordelys van terme en begrippe word agter in die boek verskaf
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.