CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek

R285.72
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920605087
UPC:
9781920605087
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek

Author: Elisabeth Quigley • Nalini Thomas Sakhamuzi Mncube • Elsabe Engelbrecht Nireshnee Moodlev

Format: Physical Hardcopy

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek bied die volgende voordele: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysershulpbronpak (Ook in Engels beskikbaar)

Features:

  • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak

  • Bied inhoud in eenvoudige taal aan

  • Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun

  • 'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp

  • Studiekaarte wat as 'n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word

  • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail

  • Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied

  • lllustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud te ondersteun

  • Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik

  • Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke kwartaal se werk verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie-/hersieningsinstrumente te gebruik

  • 'n Woordelys van terme en begrippe word agter in die boek verskaf


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Elisabeth Quigley • Nalini Thomas Sakhamuzi Mncube • Elsabe Engelbrecht Nireshnee Moodlev
Publisher Title:
Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy