Product Description
Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysersgids
Format: Physical Hardcopy
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Onderwysersgids (OG) bied die volgende voordele: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysershulpbronpak (Ook in Engels beskikbaar)
Features:
-
Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
-
Bied stap-vir-stap-leiding aan die onderwyser
-
Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp
-
Verskaf 'n Onderwysersgids en bykomende hulpbronne vir die onderwyser in 'n Onderwyserhulpbronpak
-
Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail
-
Verskaf metodologiese leiding aan die onderwyser vir elke eenheid en aktiwiteit
-
Verskaf gedetailleerde leiding en antwoorde oor alle aktiwiteite en formele assesserings
-
Bevat nuttige kruisverwysings met die Leerdersboek
-
Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.