CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek

R285.72
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920604202
UPC:
9781920604202
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek

Format: Physical Hardcopy

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO-fase. Oit bied die volgende kenmerke: Hierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek het die volgende voordele: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids

Features:

  • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak

  • Bied inhoud in eenvoudige taal aan

  • Aanbieding van inhoud word ondersteun deur talle illustrasies en grafika

  • Het'n aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp

  • Studiekaarte word voorsien as 'n studie/hersieningsinstrument

  • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede

  • lnligting en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied

  • Noukeurig uitgesoekte illustrasies ondersteun die inhoud

  • Nuwe en onbekende woorde word in woordkassies op die bladsy verduidelik

  • 'n Reeks interessante aktiwiteite word aangebied wat vaardighede, kennis en selfvertroue versterk

  • Formele assesseringstake word met verduidelikende rubrieke nagesien

  • Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke afdeling voorsien om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as 'n studie/hersieningsinstrument gebruik te word

  • 'n Lys van begrippe en konsepte word aan die einde van die boek verskaf


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy