Product Description
Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids
Format: Physical Hardcopy
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO en het die volgende kenmerke: H ierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids het die volgende voordele: Beskikbare komponente Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysershulpbronpak
Features:
-
Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak
-
Bied stap-vir-stap leiding aan die onderwyser
-
Het 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
-
Verskaf'n Onderwysersgids en ander bykomende hulpbronne
-
Dit bestaan uit 'n omvattende onderrig-, leer-en assesseringsprogram en sluit bykomende klaskamerhulpbronne in
-
Dit dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede
-
Dit bied vir die onderwyser metodologiese leiding vir elke eenheid en aktiwiteit
-
Dit bied uitgebreide inleidende en agtergrondinligting, sowel as nuttige verwysings
-
Dit verskaf voorgestelde antwoorde op al die aktiwiteite en formele assesserings, sowel as rubrieke
-
Dit het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike ontwerp met duidelike gemerkte afdelings en daar is volledige kruisverwysings met die Leerderboek
-
Dit bied voorbeeldtoets- en eksamenvraestelle en volledige nasienmemoranda
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.