CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Leesboek 3

R256.95
In stock
Write a Review
SKU:
ISBN 9780195760651
UPC:
9780195760651
Condition:
New
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days

Product Description

Leesboek 3

Format: Physical Hardcopy

Dié boek sal leerders aan die lees kry en aan die lees hou. Die Oxford Storieboom Leesboek 3 is geskryf in vandag se taal vir vandag se kinders.

Dit gaan oor sake van die dag: tsoenamis, opwindende China, n oomblik saam met een van ons eie Olimpiese swemhelde, hoe om jouself in te burger (en maats te maak) in die vreemde … tot n yskas wat praat. Van die beste skrywers in Afrikaans dra by: Antjie Krog, Marita van der Vyver, François Bloemhof, Philip de Vos, George Weideman, Pieter W. Grobbelaar en Danie Marais.

Die tekste sal tot elke Suid-Afrikaanse kind spreek ongeag leesvaardigheid of agtergrond. Dit dek die lewe soos hulle dit ken, waar hulle ook al vandaan kom.

Humor loop soos n draad deur die leesboek (soos die illustrasies getuig). Interessante koerantbrokkies bring ook verre wêrelddele tot binne-in die klaskamer.

Al praat die Afrikaans van Leesboek 3 padlangs, getuig elke bladsy van gehalte-taalonderrig. Die bundel is saamgestel deur Rachelle Greeff, s kry w er en boekeredakteur.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Oxford University Press
Format:
Physical Hardcopy
Next Stock ETA (Working Days):
40
Status:
Sea Freight
Author/s:
Greeff
Publisher Title:
Sb F17 Leesboek 3