CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Leesboek 1

Now: R218.41
Was: R256.95
Write a Review
SKU:
ISBN 9780195789997
UPC:
9780195789997
Condition:
New
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days

Pre-Order: Ships in 4-6 weeks (air-freight import) or 8-12 weeks (sea-freight import)

Product Description

Leesboek 1

Format: Physical Hardcopy

Die Oxford Storieboom Fase 17 Leesboek 1 bevat vars, eietydse leestekste vir leerders in die Intermediêre Fase. Top-Afrikaanse skrywers soos Philip de Vos, Carina Diedericks-Hugo en Marita van der Vyver het spesiaal nuwe stories en gedigte vir hierdie boek geskryf. n Verskeidenheid tekste is gebruik sodat alle kinders, ongeag hulle vermoë of leesvaardigheid, meer as genoeg uit die boek kan put.

Die vertrekpunt van alle tekste is die kind en sy of haar verwysings, waar hulle hul ook al in n vinnigveranderende Suid-Afrika mag bevind. Leerders word blootgestel aan Afrikaans soos dit vandag op straat gebruik word en in die media klink, terwyl gehalte-taalonderrig deurentyd voorrang geniet.

Woordverklarings en taalwenke word deurgaans gegee. Humor is n belangrike deurlopende komponent van die boek.

Somberder Suid-Afrikaanse werklikhede word kindervriendelik en toeganklik aangebied. Interessante brokkies uit koerante ontsluit ook die doen en late van n groter wêreld buite die landsgrense vir die jong leser.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Oxford University Press
Format:
Physical Hardcopy
Next Stock ETA (Working Days):
40
Status:
Sea Freight
Author/s:
Greeff
Publisher Title:
Sb F17 Leesboek 1