CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Leesboek 2

R278.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780195760644
UPC:
9780195760644
Condition:
New
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Leesboek 2

Author(s): Greeff

Format: Physical Hardcopy

Die Oxford Storieboom Fase 17 Leesboek 2 bevat eietydse leestekste vir leerders in die Intermediêre Fase. Nuwe stories en gedigte is spesiaal vir die Storieboom-leser geskryf deur gevierde Afrikaanse skrywers soos Marita van der Vyver, François Bloemhof, Philip de Vos en Carina Diedericks-Hugo. ¹n Groot verskeidenheid tekste is gebruik.

Dus kan elke kind, ongeag vermoë en leesvaardigheid, die boek ten volle benut. Die vertrekpunt van alle tekste is die Suid-Afrikaanse kind en sy of haar verwysings teen die agtergrond van ¹n vinnigveranderende wêreld.

Afrikaans in dié boek praat padlangs, nogtans getuig elke bladsy van gehalte-taalonderrig. Woordverklarings en taalwenke word deurgaans gebruik.

Humor is ¹n belangrike deurlopende komponent van die bundel, terwyl somberder Suid- Afrikaanse werklikhede kindervriendelik en toeganklik aangebied word. En met die hulp van interessante brokkies uit koerante word die gang van ¹n groter wêreld, buite die landsgrense, ook vir die jong leser o ntsluit.

Die bundel is byeengebring deur die bekroonde skrywer Rachelle Greeff.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Oxford University Press
Format:
Physical Hardcopy
Next Stock ETA (Working Days):
40
Status:
Sea Freight
Author/s:
Greeff
Publisher Title:
Sb F17 Leesboek 2