Product Description
Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 3: Goggas en Diere Epdf (Perpetual Licence)
Author: M Faure
Format: eBook (ePDF)
Features:
-
Die Slimkoppe -leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker.
-
Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken.
-
Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories.
-
Vlak 2 is vir kinders wat gereed is om sinne te begin lees.
-
Die woorde vertel die storie en die illustrasies dra by tot die storielyn.
-
Op hierdie vlak steun kinders steeds op die illustrasies as leidrade om die woorde te lees.
-
Die stories is eenvoudig, maar grappig en vrolik.
-
Bekende woorde word herhaal en nuwe woorde bekend gestel om jou kind se leeswoordeskat te vergroot.
-
Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe -karakters op Vlak 3 te volg.
-
Goggas en diere sluit die volgende vier stories in: Goggas, goggas, goggas!
-
Pret met die olifante Maar waar is die apie?
-
Die gesin gaan stap Besoek www.slimkoppe.co.za vir meer inligting oor die Slimkoppe -reeks.
-
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.