Product Description
Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 3: In die nag ePDF (perpetual licence)
Authors: M Faure, I Badenhorst
Format: eBook (ePDF)
Features:
-
Die Slimkoppe -leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker.
-
Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken.
-
Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories.
-
Vlak 4 is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees.
-
Hierdie jong lesers steun minder op visuele leidrade om die teks te lees, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning.
-
Die stories is ingewikkelder as op vorige vlakke en bou leeswoordeskat en brei dit uit.
-
Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe -karakters op Vlak 4 te volg.
-
In die nag sluit die volgende vier stories in: Graad 3 gaan kamp Ag nee!
-
Geluide in die nag Wat eet Mamma se plante?
-
Besoek www.slimkoppe.co.za vir meer inligting oor die Slimkoppe -reeks.
-
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.