Product Description
Die kroon van die water: Leesboek 1 Vlak 5 Graad 6
Author: Fanie Viljoen
Format: Softcover
Die Dapper Drie se skubaduiklesse vorder uitstekend. Maar dan, een aand, sien hulle iets aardig terwyl hulle die duiktoerusting bere . . .
Die swembad se water skuif weg en ’n opening verskyn op die bodem. Twee duikers klim uit die tonnel onder die swembad.
Die Dapper Drie moet ondersoek instel. Maar waarheen sal die tonnel hulle lei?
Sal hulle staande bly teen Walg se volgende aanslag? En sal hulle die Waterkroon in die hande kan kry?
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.