Product Description
Die kroon van die hemel: Leesboek 1 Vlak 4 Graad 5
Author: Fanie Viljoen
Format: Softcover
Die Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in ’n boorpunt.
Vernon se buurman vind ’n nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg.
Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het begin! Die slag gebruik hy die Mensekroon om Kroongolf te vernietig.
Sal die Dapper Drie staande bly teen die gevaar wat nou dreig?
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.