CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die geheim van die kroonsteen: Leesboek 1 Vlak 2 Graad 4

R269.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781770029002
UPC:
9781770029002
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Die geheim van die kroonsteen: Leesboek 1 Vlak 2 Graad 4

Author: Fanie Viljoen

Format: Softcover

Alet en Vernon droom nog oor die geld wat dalk in die geheime skatkis lê. Maar hulle kry ’n verrassing toe hulle die skatkis oopmaak . . .

Wie loer die kinders af? Wie is die Dapper Drie?

Wat is die kroonsteen en watter geheim is daarin opgesluit? Die geheim van die kroonsteen is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books.

Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediêre Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is ’n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense– Vlak 6 (Graad 6).

Die andwoordstel is gratis aflaaibaar: Kroonsteen onderwysers (KABV) memorandum


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Die geheim van die kroonsteen: Leesboek 1 Vlak 2 Graad 4
Authors:
Fanie Viljoen
Format:
Softcover